Scratch programmering met temas eie aan Suid Afrika

R150.00

Titel: SCRATCH PROGRAMMERING MET SUID -AFRIKAANSE TEMAS

978-0-620-91021-7

‘n Leerplan om Scratch programmering by die skool aan te bied. Elke les verduidelik ‘n paar nuwe blokke in Scratch en leerders word deur die probleem oplossing siklus begelei om self programme te skryf. Die temas is eg Suid Afrikaans en sluit aan by wetenskap, wiskunde, tegnologie en ingenieurswese onderwerpe. Besoek stem4sa.co.za vir jaarplanne en werkboeke met notas en opdragte vir assessering.

Sien http://www.stem4sa.co.za/scratch-kodering/ vir videos wat by elke les gebruik kan word.

Vul gerus ‘n bestelvorm in sodat u ‘n faktuur kan ontvang om vir goedkeuring van uitgawes te gebruik. Boeke sal per koerier versend word sodra betaling ontvang is.

Compare