MakeCode en micro:bit

Mense wat wil leer programmeer vra dikwels watter taal hulle eerste moet leer. Ek dink MakeCode en die micro:bit is ‘n fantastiese manier om te leer programmeer omdat jy nie net op die skerm programmeer nie, maar programme kan skryf wat met die micro:bit sensors regte data gebruik en op beweging, lig en gebare kan reageer.

Dit is ook regtig baie maklik is om die micro:bit te programmeer as jy die MakeCode blokke gebruik, maar jy kan ook die JavaScript kode sien sodat jy ‘n idee kan kry hoe formele JavaScript lyk waarin jy later kan programmeer.

Jy kan ook meeste van die programmerings oefeninge in hierdie boek doen al het jy nie jou eie micro:bit nie, want die nabootser in MakeCode wys jou presies hoe die afvoer sal lyk.

Die micro:bit kos nie baie nie en die MakeCode sagteware is gratis.

Inhoudsopgawe van die werk boek

MakeCode and micro:bit

People who want to learn programming often ask which language they should learn first. I think MakeCode and the micro:bit is a fantastic way to learn to program because you’re not just programming on the screen but can write programs that are using the micro:bit sensors right data and respond to movement, light level, and gestures.

It’s also really very easy to program the micro:bit if you’re using the MakeCode blocks, but you can also see the JavaScript code so that you can get an idea of how formal JavaScript looks in which you can program later.

You can also do most of the programming exercises in this book though you do not have a micro:bit, because the simulator in MakeCode shows you exactly how the output will look.

The micro:bit doesn’t cost much, and the MakeCode software is free.

Table of contents in workbook